Meer oor ons

Hierdie app is saamgestel deur die NG Kerk Wes Kaap se Jeug- en Familiebediening.

Kontak Ds Anriëtte de Ridder vir enige navrae of bydraes. Ons gaan die app mettertyd uitbrei en verwelkom enige terugvoer.

Stuur ‘n e-pos of skakel 021 808 9050

Redakteurs:

Skrywers van die “dink saam” gedeeltes: Anriëtte de Ridder, Annelet Slazus, Lettie Büchner, Bianca Botha, Christi Thirion, Elzanne van der Westhuizen en Etienne Snyman.

Skrywers van die “delf dieper” gedeeltes: Marnus Havenga, Piet Naudé, Angelique Havenga, Tinus van Zyl, Helgard Pretorius, Pieter van der Walt, Marius Nel, Juliana Claassens.

Hierdie app is deur Bybel-Media ontwikkel.

Tel: 021 864 8200

Address:
Ferguson building
Church Street 69
Wellington

Postal Address:
PO Box 5
Wellington
Western Cape
7654
ZA