4. Nagmaal

Soveel van die spesiale oomblikke in die lewe gebeur rondom tafels. Dis waar ons gesels, eet, kuier, werk en soms selfs speel. Dis ook die plek waarheen ons elke keer weer terugkom. Na ‘n lang dag by die skool of werk, of nadat ons heel middag lekker gespeel het, kom sit ons aan by die … Continue reading 4. Nagmaal