1. Genade
Genade is ‘n onverwagse geskenk van God wat ons nie kan koop, bewerkstellig of verdien nie. Ons glo in ‘n genadige God wat ons met onvoorwaardelike liefde aanvaar as God…
Genade is ‘n onverwagse geskenk van God wat ons nie kan koop, bewerkstellig of verdien nie. Ons glo in ‘n genadige God wat ons met onvoorwaardelike liefde aanvaar as God…
Die doop is nie ‘n teken van ons eie geloof in die eerste plek nie, maar eerder ‘n teken van God se ewige belofte aan ons. Dit word ook die…
Daar is oomblikke in ons lewe wat so spesiaal is dat ons moeite wil doen om dit te onthou en te vier. Een van daardie oomblikke is wanneer ons besef…
Soveel van die spesiale oomblikke in die lewe gebeur rondom tafels. Dis waar ons gesels, eet, kuier, werk en soms selfs speel. Dis ook die plek waarheen ons elke keer…
Gawes is geskenke van God wat deur die Gees aan gelowiges gegee word om hulle toe te rus om mekaar te dien en ‘n verskil te maak in die wêreld.…