1. Jesus Christus
Ons glo in Jesus Christus wat deel is van die Drie-Enige God. Hy is God in mens-vorm en is ook die Seun van God. Jesus het op aarde gewoon om…
Ons glo in Jesus Christus wat deel is van die Drie-Enige God. Hy is God in mens-vorm en is ook die Seun van God. Jesus het op aarde gewoon om…
Aan die hart van wat ons glo is die kruis van Jesus Christus. Ons glo dat Jesus se kruisdood volledig kom betaal het vir die sonde van die wêreld. Deur…
Jesus se opstanding is die kern van ons geloof as Christene. Sonder dit het Jesus se kruisdood geen betekenis nie. Met Jesus se opstanding, word God se oorwinning oor sonde,…
Ons vier jaarliks Jesus se Hemelvaart, waar ons bely dat Jesus liggaamlik die wêreld verlaat het om ’n nuwe ewige woning vir ons by die Vader voor te berei. Hiermee…
Ons kyk baie kere na mense en die dinge wat hulle doen en dan besluit ons hoe hulle is. Jy kyk dalk na die ou wat baie gym en ek…