1. Ek glo in die Heilige Gees
Paulus skryf aan die Romeine om die eenheid van alle gelowiges te beklemtoon, gebaseer op die krag van God, deur die geloof in Jesus Christus en die lewe deur die…
Paulus skryf aan die Romeine om die eenheid van alle gelowiges te beklemtoon, gebaseer op die krag van God, deur die geloof in Jesus Christus en die lewe deur die…
As ons bely dat ons deel is van Een Heilige Algemene Christelike kerk moet ons ernstig wees oor hoe ons deel is van die groter prentjie. Ons is nie die…
Hierdie gedeelte van die apostoliese geloofsbelydenis handel oor die Kerk. Die Kerk waarin ons glo en waarbinne ons beweeg, is een wat bestaan uit baie soorte mense. God se Kerk…
Hierdie deel van die apostoliese geloofsbelydenis handel oor die Kerk. Ons hoor van die gemeenskap van die heiliges, maar wat beteken dit om ʼn gemeenskap te wees? ʼn Gemeenskap is…
Ons glo in die vergewing van sondes wat goeie nuus is! Maar dit beteken nie net dat God ons sondes vergewe het nie, maar ook dat ons mekaar se sondes…
Ons ken die hashtags #YOLO (You Only Live Once) en #FOMO (Fear Of Missing Out). Daarmee sê ons dat daar net een lewe is en dat ons soveel as moontlik…