1. Ek Glo
Ons glo baie goed – ons glo die aarde is rond, ons glo die gras is groen en die lug is blou. Tog is die stelling “ek glo” nie net…
Ons glo baie goed – ons glo die aarde is rond, ons glo die gras is groen en die lug is blou. Tog is die stelling “ek glo” nie net…
Alle mense glo. In die vorige tema het ons gesien dat ons oortuigings en ons geloof is ook ons manier van sin maak van lewe. Ons glo in God en…
Wanneer ons bely dat ons in God die Vader glo, bely ons egter nie dat God ‘n man is of dat God soos ‘n aardse pa optree nie. God is…
Om te sê God is almagtig beteken dat God in alles magtig is. Dit begin by God wat so groot en magtig is dat God die heelal geskep het, dit…
Wanneer ons die Apostoliese Geloofsbelydenis sê, is ʼn baie groot deel daarvan die skepping van die heelal en die aarde. Ons bely dat God die Skepper van alles en almal…