6. Ek glo dat Jesus gesterf het en ter helle neergedaal het
Die belangrikste deel van die evangelie – Jesus se goeie nuus - lê in hierdie deel van die Apostoliese Geloofsbelydenis. Jesus het vir al ons sondes gesterf (selfs die wat…
Die belangrikste deel van die evangelie – Jesus se goeie nuus - lê in hierdie deel van die Apostoliese Geloofsbelydenis. Jesus het vir al ons sondes gesterf (selfs die wat…
Jesus het deur die God se krag, uit die dood opgestaan en daardeur oorwin Hy die dood. Wanneer Jesus uit die dood opstaan is dit ons waarborg dat ons ook…
Jesus het opgevaar na die Hemel. Dit beteken dat Jesus die fisiese verruil het vir die spirituele. Jesus verlaat dus ‘n groep mense, sodat hy by alle mense kan wees.…
Wanneer ons bely dat Jesus kom om te oordeel is dit nie iets waarvoor ons bang hoef te wees nie. Ons glo dat God ons red deur dit wat Jesus…
Wanneer ons bely dat Jesus kom om te oordeel is dit nie iets waarvoor ons bang hoef te wees nie. Ons glo dat God ons red deur dit wat Jesus…
Paulus skryf aan die Romeine om die eenheid van alle gelowiges te beklemtoon, gebaseer op die krag van God, deur die geloof in Jesus Christus en die lewe deur die…
As ons bely dat ons deel is van Een Heilige Algemene Christelike kerk moet ons ernstig wees oor hoe ons deel is van die groter prentjie. Ons is nie die…
Hierdie gedeelte van die apostoliese geloofsbelydenis handel oor die Kerk. Die Kerk waarin ons glo en waarbinne ons beweeg, is een wat bestaan uit baie soorte mense. God se Kerk…
Hierdie deel van die apostoliese geloofsbelydenis handel oor die Kerk. Ons hoor van die gemeenskap van die heiliges, maar wat beteken dit om ʼn gemeenskap te wees? ʼn Gemeenskap is…
Ons glo in die vergewing van sondes wat goeie nuus is! Maar dit beteken nie net dat God ons sondes vergewe het nie, maar ook dat ons mekaar se sondes…